Tot Sy eer.
Search

Een-minuut ertjiesop

1 pak (500g) bevrore groen ertjies

1 l kookwater

2 blokkies hoenderekstrak,verkrummel bietjie vars of gedroogde kruisement of pietersielie

25ml room of bulgaarse joghurt,

sout en peper na smaak

Gooi die ertjies,kookwater,hoenderekstrak en kruisement of pietersielie in ‘n kastrol en verhit die mengsel net tot kookpunt.Haal van die stoof af en versap dit. Laat dit koud word.Roer die room of joghurt net voor opdiening by en geur die sop met sout en peper. Sit dit koud voor.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos