Gebakte Varkrib

Sprinkel sout oor 1 kg stuk varkrib. Plaas op ‘n rakkie in oondpan en bak onbedek tot net gaar by 180 gr C. Kook sous: 1 k tamatiesous, 200 ml bruinsuiker, 125 ml asyn en 2 E sojasous ook 5 ml tobascosous. Kook vir 5 minute saam. Plaas rib in oondpan en gooi sous bo-oor. Laat 5 minute staan en bak verder vir 30 minute, draai halfpad om.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos