Gemmerbier Hoender

Oond 180 gr C.

Plaas 10 hoenderstukke in oondbak en sprinkel liggies met hoenderspeserye. Sny 1 ui en pakkie sampioene by.
Sprinkel een pakkie mushroom soppoeier oor en gooi versigtig 1 blikkie gemmerbier bo-oor. Plaas deksel op bak.
Bak vir 1 uur tot gaar.
Haal deksel af en bak onder grill  tpt mooi bruin.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos