Teleton 2026

Welkom by Teleton 2026.

Op hierdie blad sal foto’s, inligting en ‘n itemlys van Teleton 2026 beskikbaar wees sodra die projek afskop.

U is welkom om Teleton Items aan Radio Namakwaland te skenk.

KONTANT DONASIES:

Radio Namakwaland
TELETON Rekening
ABSA Bank Vredendal
Tjekrekening
1022330493
Takkode
504906.
BIC Code (Swift)
ABSAZAJJ.

NB: Merk asb u ‘naam+van’ as ons verwysing.