Heerlike Appeltert

Oond 18o gr C

Klits saam: 2 eiers en 1/2 k suiker. Roer 2 E gesmelte margarien by en ook 1 k bruismeel en 1/4 t sout’
 Skep deeg in gesmeerde tertbak.Pak 1 klein blikke tertappels in deeg. Bak 30 minute tot gaar.
 Maak sous: Kook saam: 1 blik Ideal melk of 1 houertjie room, 1/2 k suiker knippie sout en 1 t vanilla of karamel essens. Steek gaar tert met vurk vol gaatjies en skep sous versigtig oor.
 Bedien met roomys.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos