Karamel Tert

Kap met rolstok 1 pakkie Chock Crust koekies fyner en strooi onder-in medium tertbak.         Vulsel: Klits 1 houer [250 ml] room tot amper styf en voeg dan 1 pakkie karamel kitspoeding en 1 k melk by, klits goed deur en klits 1 blikkie karamel kondensmelk by. Skep bo-oor kors en maak effe gelyk bo-op.  Sprinkel gekrummelde flake bo-oor.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos