Tot Sy eer.
Search

Kerrie Pasta Slaai

Kook 500 gr pak pasta en dreineer. Voeg by: 1 gekapte ui en 1 gekapte soetrissie. Roer vlg sous by: Meng saam: 1 k tamatiesous, halwe k suiker, 125 ml canola olie, 1 E worcestersous, 2 en halwe t kerriepoeier, 1 t sout, halwe k soetrissie sous en bietjie tobasco sous. Laat staan vir 10 minute en skep in gesteriliseerde flesse, draai toe en bêre in yskas tot benodig. Voor opdiening, kan jy  mayonaise by roer as jy wil.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos