Klapper Oats Koekies

Smelt saam in kastrol op medium hitte:  1 k margarine, 2 k suiker, 2 E stroop en 4 E water. Meng 2 k koekmeel, 2 k klapper, 2 k hawermout, 1 t koeksoda en 2 ml sout. Roer  die droë mengsel by margarinemengsel.  Neem teelepelsvol en rol in balletjies en plaas op gesmeerde bakplaat. Druk effe plat met vurk en bak by 180 gr C tot goudbruin.   Haal versigtig van bakplaat met eierspaan en koel af op draadrakkie.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos