Kondensmelk Beskuit

Oond 180 gr C.

Plaas alle droë bestandele in knieskottel: 3 klein pakkies bruismeel  [500 gr elk], 1 t sout, 1 k suiker. Vryf 600 gr sagte margarine in.
Meng 1 blik kondensmelk met 500 ml louwarm water. [hou nog water byderhand as deeg te droog is.
Voeg by droë bestandele en knie goed deur.
Maak bolletjies en pak in panne.
Bak vir 1 uur tot gaar.
Koel af en breek in kleiner stukke.
Droog uit op plat panne by 100 gr C.   [oornag.]

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos