Kruie en Kaas Broodjie

Oond 180 gr C.  Meng droë bestandele saam:  500 gr pakkie bruismeel, 5 ml oregano, 75 ml droë pietersielie, 5 ml sout, 5 ml knoffelvlokkies en knippie rooipeper.  Klits 1 groot eier en 500 ml karringmelk saam en maak met droëbestandele. Roer 250 ml gerasperde cheddarkaas by.  Skep in gesmeerde broodpan. Bak 1 uur tot gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos