Krummel Hoender

Oond 180 gr C.  Sprinkel 10 hoenderstukke met hoender speserye. Rol 2 k post toasties fyner en ‘n halwe pakkie sout koekies. Gooi in plat bord. Doop hoender in bietjie olie en dan in krummels. Pak in oondpan in enkel laag. Bak vir half uur, draai hoender stukke om en bak verder tot goudbruin en bros.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos