Lekker Bacon Tert.

Oond 180 gr C.   Druk 1 groot pak chips fyner en gooi onder-in diep oondbak.   Meng vlg saam.  1 pak bacon stukkies, 1 gekapte ui en 1 gekapte groenrissie [greenpepper] en 1 k cheddar kaas. Klits 250 ml room en 4 eiers saam en roer in.  Skep mengsel op chips en bak vir 30 minute tot vulsel gestol is.     Bedien met mengelslaai en broodrolletjies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos