Tot Sy eer.
Search

Lekker Kaas Botterbroodjies

1 koppie meel, ¼ teelepel rooipeper, 2 eetlepels bakpoeier –  nie nodig as jy bruismeel gebruik nie, 1 koppie melk, 1 koppie cheddar kaas. Sif droë bestanddele saam, Meng melk & kaas by. Bak in kolwyntjiepannetjies 12-15 minute.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos