Tot Sy eer.
Search

Lekker versiersel vir Sjokoladekoek

Sny sjokoladekoek in 4 lae.  Klits 1 pakkie sjokolade kitspoeding in 1 k melk vir 2 minute.  Roer 1 blikkie karamel kondensmelk by. Klits 250 ml room styf en roer by,  Jy kan ook sjokolade by rasper of 1 bar-one in stukkies sny en byvoeg.  Smeer elke laag met versiersel en ook bo-op… sprinkel nog sjokolade oor as verkies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos