Tot Sy eer.
Search

Maklike Sjokolade Tert

Maak koekie-kors van sjokolade- of tenniskoekies, of pak roll skywe onder-in tertbak. Maak 2 pakkies sjokolade kitspoeding aan, soos aanwysings op pakkie. Skep poeding op koekiekors of roll skywe. Klits 250 ml vars room styf en skep bo-op poeding. Rasper gewone of peppermint sjokolade bo-oor. Plaas rukkie in yskas voor bedien.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos