Tot Sy eer.
Search

Nesquick Roomys

Klits 1 blikkie koue Idealmelk [in yskas oornag] styf. Voeg 1 blik kondensmelk by en ook 1 blikkie, 290 gr,  dessert room. Klits goed deur en voeg dan 160 ml Nesquick by [enige geur] en ook knippie sout,  Klits baie goed. Gooi oor in plastiekbak en plaas 45 minute in vrieskas. Klits weer goed deur en plaas weer in vrieskas. Herhaal proses nog 2 maal.  Nou het jy heerlike romerige roomys.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos