Outydse Korente-Kollewyntjies

Oond 180 gr C.   Klits saam: 1 1/2 k suiker, 250 gr sagte margarine, 3 eiers en 1 t vanilla/lemoen geursel.  Sif 3 k koek meel, 1/4 t sout en 4 t bakpoeier saam. Roer by eiermengsel , met 1 1/2 k melk.  Roer 1/2 k korente by.  Spuit of smeer kollewyntjie panne en skep teelepels-vol in holtes. Bak tot ligbruin en gaar, 20 minute.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos