Pampoenkoekies

Meng 2 k fyn gaar pampoen, 1 k bruismeel, 2 groot eiers en 2 ml sout.  Meng alles saam. As te slap gooi nog bietjie bruismeel by. Skep met lepel in vlak medium-warm olie. Bak alkant bruin en gaar. Dreineer koekies op kombuispapier.  Sprinkel kaneelsuiker onder-in glasbak. Pak koekies laag vir laag en sprinkel op elke laag goed met kaneelsuiker. Bedien warm as by gereg.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos