Tot Sy eer.
Search

Plaatkoekies

Meng saam: 1 k bruismeel, 1 E suiker, 1 eier, 1 E sonneblom-olie knippie sout en 3/4 k melk.  Skep lepels-vol in medium-warm pan. Spuit pan met kleefwerende spuitmiddel.  Bedien met botter en stroop/heuning…

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos