Tot Sy eer.
Search

Pynappel Kondensmelk Tert

Maak 1 pakkie pynappel/lemoen of suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater.

Meng 1 blikkie kondensmelk en 1 blikkie fyn pynappel [gedreineer] by en ook 2 E suurlemoensap en knippie sout.
Skep in koekiekors gemaak van 1 pakkie fyngerolde Tenniskoekies en 3 E gesmelte margarine. Druk vas in tertbak.
Hou in yskas tot bedien. Krummel een flake bo-oor.   [opsioneel]

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos