Room-kaas Vis

Pak 6 stykke stokvis in bakskottel. Sprinkel met sout of visspesserye.  Sprinkel gerasperde kaas bo-oor en dan 250 ml vars room.  Bak goudbruin by 180 gr C.   Bedien met kapokaartappels, soet wortels en ertjies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos