Tot Sy eer.
Search

Sjokolade Fudge blokkies

Meng saam:  1 blikkie sjokolade-kondensmelk, 500 gr [2 en halwe k] versiersuiker, knippie sout, 250 sagte margarine, 2 t vanilla geursel en 2 E koffiekorrels, opgelos in 2 E kookwater. Meng goed saam en voeg 1  pakkie gebreekte Mariekoekies by. Jy kan ook gekapte neute gebruik. Druk vas in gesmeerde plat bak. Laat koud word in yskas. Sny in blokkies

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos