Sjokolade/Karamel Vlaroomys

Klits saam: 50 gr sjokolade, gesmelt, 2 k boksie-vla en 1 blik caramel kondensmelk. Klits 2 k vars room styf en vou dit by vlamengsel in. Giet in plastiek roomysbak en vries tot ferm. Roer ‘n paar keer deur, tydens vries proses. Bedien met sjokolade flake.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos