Tot Sy eer.
Search

Sweetcorn Kaasgereg

Oond 180 gr C. Meng 1 blikkie sweetcorn, 1 k sagte broodkrummels, 250 ml gerasperde cheddarkaas, sout, 2 eiers en 200 ml melk. Skep in oondbak en sprinkel nog gerasperde kaas bo-oor. Bak vir 30-40 minute tot goudbruin.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos