Tuna Souttert

Oond 180 gr C.    Meng vlg bestandele saam: 1 fyngekapte ui, 2 blikkies tuna [dreineer] 100 ml mayonaise, 100 ml chutney, 1 blikkie sampioene [dreineer] 1 groot pak kaas en uie chips en 200 gr gerasperde kaas.   Klits 500 ml melk en 4 eiers saam en 1/4 t sout. Roer by bestandele. Skep in diep tertbak. Bak tot goudbruin en gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos