Tot Sy eer.
Search

Vinnige Kaasskons

1 K Meel

1 K Kaas

1 K Melk

3 t Bakpoeier

Sout

Sif meel, bakpoeier en sout saam. voeg kaas en melk by. Skep in kolwyntjiepannetjie. Bak by 180ÂșC. vir 12-15 minute. Bedien met botter, marmite en skyfie tamatie.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos