Tot Sy eer.
Search

Aarbei-Malva Mousse

Maak 2 pakkies aarbei jellie aan met 375 ml kookwater. Knip 1 pakkie [150 gr] malvalekkers in kleiner stukkies. Roer by jellie in terwyl nog warm.  Klits 1 blikkie yskoue Idealmelk styf en roer jellie mengsel by. Klits 250 ml room styf en vou laaste in. Skep in aparte glasies of koppies en versier met vars aarbeie en geklopte room.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos