Tot Sy eer.
Search

Aarbei Tert

Maak Kors van 1 pakkie fyngerolde Tenniskoekies en 50 ml gesmelte botter. Druk vas in tertbak.   Vulsel: 2 bakkies gladde maaskaas, 2 blikkies kondensmelk en 2 k vars aarbeie.  Plaas in voedselverwerker tot redelik fyn.  Skep in tertkors. Plaas in vrieskas tot so half uur voor jy dit wil bedien.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos