Bacon Kaas-poffers

Klits saam: halwe k melk en 1 eier. Voeg by: 1 gekapte ui, 2 k gerasperde cheddarkaas, 1 pakkie bacon in stukkies geknip of ham blokkies, 1 k bruismeel 2 ml sout en t t droë mosterdpoeier. Meng deur en skep lepels-vol op gesmeerde, gevoerde bakplaat. Bak by 180 gr C tot goudbruin. Kan ook in vlak olie gebak word, dreineer dan net op kombuispapier, of in muffinpanne.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos