Dadel- en Lemoenkoek

Oond 180 gr C.  Stap een: In voedselverwerker, kap 1 heel lemoen, skil en al, en 1 k dadels fyn. Los 1 t koeksoda op in 3 E melk en roer by dadel en lemoen. Stap 2:   Klits 3 groot eiers, 1 k suiker en 1 k sagte margarine tot dik en liggeel, Stap3: Roer 2 k koekmeel en kwart t sout, gesif, by en roer dan die dadel mengsel by. Skep in 2 panne, 22 cm, gevoer en gesmeer. Bak vir 30 minute tot gaar. Koel af en versier met lemoen-geur- versiersel.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos