Donker Sjokoladekoek.

Oond 180 gr C.  Meng saam: 2 k bruismeel, 2 k suiker, 3/4 k kakaopoeier, 1 t koeksoda, 1/4 t sout. Maak holte in middel en voeg by: 2 groot eiers, 1 k sterk swart koue koffie, 1/2 k olie, 1 k karringmelk en 1 t vanillageursel. Klits op medium spoed vir 2 minute. Deel deeg in 2 gevoerde, gesmeerde panne en bak vir 30-35 minute tot gaar.  Koel af op afkoelrakkie en versier met jou keuse versiersel.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos