Gebakte Gemmer Poeding

Oond 180 gr C.

Meng vlg bestandele saam in mengbak: 3/4 k suiker, 3 E sagte margarine, 1 1/2 k bruismeel, 2 E appelkooskonfyt, 1/2 t koeksoda, 1/2 k melk, 1 t fyn gemmer, 1/4 t sout en 1 E asyn.
Skep in diep oondbak en sprinkel 1/2 k bruinsuiker oor, gevolg met 2 k kookwater.
Bak vir 1 uur. Eet met vla of roomys.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos