Geen Knie Brood

Oond 180ºC.In mengbak: 7 k meel, 1 pk kitsgis, 1 t sout, 4 k louwarm water. Meng deur met houtlepel. Skep in gesmeerde pannetjies. Laat 30 minute rys terwyl oond warm word. Bak 1 uur.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos