Geurige Hoender-Pasta Gereg

Oond 180 gr C.  Meng vlg bestandele saam: 1 blikkie geroomde sampioene, 60 ml mayonaise, 60 ml melk, 180 ml blatjang, 5 ml kerriepoeier, 750 ml gaar skulpie-noedels, 3 k gaar ontbeende hoender stukkies, sout en peper na smaak.  Meng deur en skep in oondbak. Sprinkel 1/2 k gerasperde kaas oor. Bak 30-40 minute tot goudbruin en gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos