Hawermout en Klapperkoekies

Oond 200 gr C.    Meng al die vlg bestandele saam:  1 K meel, 1 k suiker, 1 k klapper, 1 k hawermout, 1 k graanvlokkies, 125 gr sagte margarine, 1 eier, 1 t bakpoeier en 1/2 t sout.  Rol balletjies en plaas op gevoerde, gesmeerde bakplaat. Druk effe platter en bak vir 20-30 minute tot goudbruin en gaar.  Plaas op afkoelrakkie tot koud.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos