Heuningkoek Poeding…

Oond 180 gr C.

Sif saam: 215 ml bruismeel,2 ml koeksoda en 1/4 t sout . Voeg 250 ml suiker by.
Smelt 125 gr botter in 125 ml kookmelk en roer 250 ml heuning of gouestroop in. Klits 4 eiers en voeg alles by droë bestandele in. Meng goed deur.
Skep beslag in gesmeerde oondbak.
Bak vir 40-45 minute.
Bedien met roomys, geklopte room of vla.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos