Tot Sy eer.
Search

Hoender in soppoeier en coke-sous

Oond 180 gr C.    Meng 3 soppoeiers in vlak bak: 1 pk beesstertsoppoeier, 1 pk groentesoppoeier en 1 pk wit uiesoppoeier.  Rol 15 sstukke hoender porsies deeglik daarin en pak in oondpan.  Meng 1/2 k water met 1/2 k coke [nie dieet coke] Gooi oor hoenderporsies. Bedek pan met tinfoelie en bak 1 uur tot gaar. Haal foelie af en bak verder tot sous dikker en hoender mooi bruin is. Bedien met baie wit rys en slaai.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos