Japtrap vetkoekies

In mengbak: 4 k bruismeel, 1 t sout. Klits saam: 2 eiers en 2 k water. Roer by meel. Beslag moet van lepel afdrup.   Gooi nog meel by as te slap of nog water as te styf.  Skep lepels-vol in vlak, medium-warm olie. Bak goudbruin aan albei kante. Dreineer vettigheid op kombuispapier. Eet met kaas en heuning.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos