Tot Sy eer.
Search

Karamel Piesang Tert

Maak kors van fyn gerolde Tenniskoekies en 4 E gesmelte margarine. Druk vas in tertbak.   Skep helfte van1 blikkie karamel kondensmelk op kors, dan 2-3 ryp piesangskyfies, drup klein bietjie suurlemoensap oor piesangs, skep ander karamel kondensmelk oor. Klop 2 sakkies Orleywhip styf en skep bo-op piesangs. Rasper peppermint crisp of flake bo-oor. Plaas in yskas tot bedien.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos