Kerrie Pynappel

2 blikke pynappel stukkies in kastrol, sous en al. Voeg by: 2 uie in ringe gesny, 250 ml suiker, 125 ml  asyn 1 t sout, 3 ml mosterdpoeier, 150 ml water. Kook saam vir 15 minute. Maak 3-4 t maizena aan met bietjie water en roer by tot sous verdik. Kan gebottel word. Hou in yskas voor bedien.Hou  tot ongeveer 6 maande.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos