Kersie Broodjie

Oond 180 gr C. Sif  625 ml Koekmeel, 3 t bakpoeier en 1/2 t sout. Vryf 180 gr sagte margarine in meel. Voeg 250 ml kersies, in helfte gesny, by. Meng 1/2 blik kondensmelk en 100 ml water, 1 eier en 1 t vanilla essens saam en maak deeg aan. Moenie te veel meng. Skep in gevoerde, gesmeerde broodpannetjie . Bak 40-50 minute tot gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos