Tot Sy eer.
Search

Klapper Hopies [Coconut Clusters]

Prut vir 5 minute saam in kastrol: 125 ml melk, 125 ml kakaopoeier, 500 ml suiker, 125 ml margarine,  knippie sout.  Nie langer as 5 minute nie. Roer 750 ml hawermout en 250 ml klapper by. Roer 1 t vanillageursel by en roer goed deur.  Skep teelepels vol op gesmeerde waspapier. Koel heeltemal af.

 

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos