Kondensmelk Piesangbrood met Neute

Oond 180 gr C.   Voeg vlg bestandele in mengbak:  500 ml bruismeel, halwe t koeksoda, 6 oor-ryp piesangs, fyngedruk, kwart t sout, 1 blik kondensmelk, 2 t asyn en halwe k gekapte neute.  Roer goed deur en skep in gesmeerde, gevoerde broodpannetjie. Bak 40-50 minute tot gaar. Bedien vir tee met botter op snytjies piesangbrood.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos