Maklike Klapperkoek

Oond 180 gr C.  Voer en smeer ‘n plaatkoekpan.  Klits saam in mengbak: 250 gr sagte margarine, 1 1/2 k suiker, 3 groot eiers, t t lemoemessens.  Roer by: 4 k bruismeel, 3 ml sout, 1/2 k klapper en 2 t fyn gerasperde suurlemoenskil. Skep in pan.  Bak vir 30-40 minute tot gaar.  Versier met lemoen versiersel en sprinkel geroosterde klapper bo-oor. Lekker by nm koffie.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos