Maklike Tunagereg

Oond 180 grade

1 blikkie Tuna gedreineer
1 tot 2 eiers
1 Blikkie roomsampioene sop   (410 gr)
1 Koppie gerasperde kaas
Halwe pak kaas en uie skyfies  (chips).

Meng al die bestanddele en skep in gesmeerde oondbak.
Bak sowat ‘n uur of tot bruin.

Bedien warm of koud saam met slaai.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos