Tot Sy eer.
Search

Malvalekker Sjokolade-Vierkante

Smelt 300 gr sjokolade-blokkies, 250 ml gronbonebotter en 1 E botter in glasbak oor kookwater. Voet 500 ml kleiner geknipte, malvalekkers by. Roer ligweg. Malvalekkers moenie heeltemal smelt nie.  Skep in gevoerde, gesmeerde plat vierkantige bak.  Plaas in yskas tot gestol. Sny in blokkies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos