Mexikaanse Eenskottel Dis

Braai 1 ui, gekap, en 1 gekapte knoffelhuisie in 2 E olie tot sag. Voeg 500 gr maalvleis by en roerbraai tot gaar. Voeg 1 gerasperde wortel, 1 blik gekapte tamaties, 1 blik baked beans , 2 E blatjang en sout en peper na smaak by. Prut saggies vir 30 minute. Maak 4 holtes in kos en breek in elke holte ‘n rou eier. Sit deksel op. Kook tot eiers gaar is en sprinkel kaas oor.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos