Mielietert

60ml margarien

60ml suiker

60ml meelblom

4 eiers

15ml bakpoeier

2x roomsoort mielies (750ml)

knippie sout.

Meng margarien,suiker en eiers.Meng dan die ander bestanddele by.Skep in

‘n gesmeerde bak en bak vir ± 30 minute by 180ºC.Baie lekker saam met braaivleis.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos