Mikrogolf Yogurtert

Breek 1 pakkie Tenniskoekies in stukkies onderin groot tertbak.  Klits saam  1 Liter aarbei/grenadilla of plein yogurt en 1 blikkie kondensmelk. Skep bo-op koekies. Plaas op hoog in mikrogolf vir 4 minute.   Laat afkoel en plaas in yskas tot bedien.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos