Peanutbutter Broodjie

Oond 180 gr C.  Sif in mengbak: 2 k bruismeel,1/2 t sout. Voeg 1/2 k suiker en 1/2 k peanutbotter by. Roer met vurk bymekaar en roer dan 1 1/2 k melk by. Skep in gesmeerde broodpannetjie en bak vir 60 minute tot gaar. Keer uit en laat afkoel.  Eet met botter en stroop.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos